Rolf Hansen

Rolf Hansen
Geboorte 1 Januarie 1975 (1975-01-01)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rolf Hansen (gebore 1 Januarie 1975) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cecilie (2007) en in die televisiereekse Dicte (2013) en Tidsrejsen (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy